Nuus

Omaruru se Hakahana-nedersetting het krag


Listen Later

Omaruru se Hakahana-nedersetting is geëlektrifiseer, met 290 huise wat nou aan die kragnetwerk gekoppel is. Die 28 miljoen Namibiese dollar-projek is geïmplementeer deur 'n samewerking tussen die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie, die Omaruru-munisipaliteit en Erongo Red. Die ligte is amptelik aangeskakel deur Simasiku Mutumba, spesiale adviseur van die minister van stedelike en landelike ontwikkeling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings