InJesus Bybelstudie

Omdat ek weet wie Hy is... Ep.1


Listen Later

Josh Baldwin sing 'n lied wat begin met "I know who I am 'cause I know who He is", en hierdie woorde het my so so diep in my hart getref, dat ek graag 'n paar gedagtes met julle wil deel rondom dit.


Ek heg vir julle 'n link by vir die liedjie. Ek het aanvanklik die liedjie na my boodskap bygesit, maar Spotify is huilerig oor die "copy rights".

https://youtu.be/Ov9Ls4npIrc?si=pcmRo_tNPv_xPwN1

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots