
Sign up to save your podcasts
Or


II Kor 3:18 sê "En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is."
Om soos Hy te word is om Hom te aanskou.
By Jacques LootsII Kor 3:18 sê "En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is."
Om soos Hy te word is om Hom te aanskou.