
Sign up to save your podcasts
Or


In Filippense 3 maak Paulus hierdie kragtige deklerasie wanneer hy in vers 8 sê (en ek lees uit die 2020 vertaling) “Inderdaad reken ek alles as verlies, ter wille van die uitnemendheid daarvan om Christus Jesus, my Here, te ken.” En dan gaan Hyverder in vers 10 met “sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding...”
By Jacques LootsIn Filippense 3 maak Paulus hierdie kragtige deklerasie wanneer hy in vers 8 sê (en ek lees uit die 2020 vertaling) “Inderdaad reken ek alles as verlies, ter wille van die uitnemendheid daarvan om Christus Jesus, my Here, te ken.” En dan gaan Hyverder in vers 10 met “sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding...”