Nuus

Omkopery: Malaka sê dit was 'n lokval


Listen Later

Die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, ontken die Daily Maverick-joernalis, Pieter-Louis Myburgh, se bewerings van omkopery. Sy en die trust se woordvoerder, Phasha Makgolane, is op kamera betrap waar hulle die joernalis omkoopgeld van 60 000 Suid-Afrikaanse rand aanbied om die ondersoek na Malaka te staak. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ʼn strafregtelike saak teen die twee aanhangig gemaak. Malaka het aan eNCA gesê sy is in ʼn lokval gelei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings