SA Gemeente Londen Preke - audio

On Fire - Week 2 (audio)


Listen Later

In hierdie tweede preek van ons reeks oor die Heilige Gees kyk ons na die eerste kerk in Handelinge 2. Ons fokus spesifiek op die verwantskap tussen gebed en die werking van die Gees en ook wat 'n mens se verwagting moet wees rondom die Heilige Gees en Sy doel in ons lewens.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn