SA Gemeente Londen Preke - audio

On Fire - Week 3 (audio)


Listen Later

Wat het geword van “On Fire!” ??? Hoeveel van ons is louwarm…sukkel met sonde…sukkel om toegwyd te wees…kry dit moeilik reg om gedissiplineerd te wees…verhoudings nie reg nie…Ons is so naby aan ‘n magtige bron wat lewens kragtig verander en ons mis dit…hoekom?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn