Onder ‘n bloedrooi hemel debuteer by Suidoosterfees
Annemarie van Niekerk se boek, Onder ‘n bloedrooi hemel, is deur Nicola Hanekom verwerk vir die verhoog. Nicola gesels oor die stuk wat debuteer by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad.