Nuus

Onderhandelinge met e-taxi's begin in SA


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-Raad sê hulle onderhandel met e-taxidienste om regverdige toegang en passasiersveiligheid te verseker. Die gesprekke probeer om konflikte oor roetes, lisensiëring en mededinging op te los, en terselfdertyd 'n veiliger, meer gereguleerde vervoeromgewing te skep. Die president van Santaco, Abnar Tsebe, het aan die media gesê samewerking met alle operateurs is die sleutel tot die beskerming van passasiers en die handhawing van orde in die bedryf:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings