Ek gesels met Brandon Bester, 'n man met groot drome, hoop en aspirasies om 'n suksesvolle kommersiele vlieenier te word. Ons bespreek ook sy huidige uitdagings as restaurant bestuurder en hoe hy probeer om 'n balans te kry tussen sy studies, vlug ure, vrye tyd en werk.