Die Kallaman Show

Die Kallaman Show

By Kallie PotasEducationSelf-Improvement
Download on the App Store

Die Kallaman Show episodes

  • Die Krismis Episode
    Welkom by Die Kallaman Show se eerste Kersfees Episode!
    In hierdie aflewering gaan ons groter, langer en tien keer Bakgatter! is dit 'n woord?...wel dit is nou!
    Ons gesels oor die jaar en oor wat kom in die nuwejaar, gesels oor die afrikaanse konserte wat ek bygewoon het, doen uiteindelik die Barbenheimer resensie met 'n twist en die afrikaanse woord van die episode is.....AFRIKAANS.
    Vrywaring/Kennisgewing :
    Daar is so 'n paar Kru-Taal woorde indien dit in die verkeerde konteks geluister word.
    Geniet die SHOW!!
    1 hr 18 min
  • Tien Episodes in

    Die Kallaman Show bereik uiteindelik die 10 Episode mylpaal en om dit te vuur het ek vir jou 'n 50+ min show aanmekaar gesit Propvol opwindede onderwerpe. Ons delf in op s fisiese sowel as verstandelike welstand, Kos vir die winter en afrikaanse Vermaak. Ek doen vir jou 'n resensie op MISSION IMPOSSIBLE Dead Reconing Part 1 en die Afrikaanse Woord van die dag is Gimnasium.

    52 min
  • Sowaar weer terug na 'n jaar

    Hiers ek weer met my potgooi voor jou deur. Dis hoogtyd om weer terug te keer. Bietjie ouer, bietjie wyser maar ten minste nog nie gryser. 'n Splinternuwe hoofstuk lê voor. Ek nooi jou graag om dit saam met my aan te pak


    34 min
  • Seisoen 2 - Kom ons doen dit weer
    Geniet die ervaring saam my waar ek ons reis saam hervat terwyl ek stelselmatig die roes afskud en weer my stem vind. Na 2 Jaar is daar teveel om oor te praat en glad nie genoeg tyd vir net een episode nie, so hoekom lees jy hierdie nog? Druk die play knoppie!
    39 min
  • 6# Masker, Kos en Pynappel Ob6sie

    Met Lockdown  Fase drie punt een duisend  aan die orde van die dag, gesels ons oor lekker Kallaman "approved" kitsrisepte. Ons praat ook oor die fliek 1917  en die woord van die week is pynappel. 


    Special Shoutout to the following artists for the use of their tracks : 


    https://danosongs.com/track/1526254/great-world-acoustic-rock-mix

    The Decisive Battle by Keys of Moon | https://soundcloud.com/keysofmoon

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com

    Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)

    https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/


    Near End Action | The Grand Score by Alexander Nakarada | https://www.serpentsoundstudios.com

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com

    Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)

    https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/


    When There Comes A Day by Vlad Gluschenko | https://soundcloud.com/vgl9

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com

    Creative Commons Attribution 3.0 Unported License

    https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US


    Sunshine Day by Mixaund | https://mixaund.bandcamp.com

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com



    Relax by Roa Music | https://soundcloud.com/roa_music1031

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com

    Creative Commons Attribution 3.0 Unported License

    https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US


    Holiday by JayJen & Osheen | https://soundcloud.com/jayjenmusic

    https://www.youtube.com/osheen

    Music promoted by https://www.free-stock-music.com

    Creative Commons Attribution 3.0 Unported License

    https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/deed.en_US

    28 min
  • 5# 29
    Verveeld by die huis? Hiers net die regte medisyne! Ek deel so bietjie my meening en ervaring oor die Grendel status. Ons gesêls oor die fliek BLOODSHOT en die week van die woord is partytjie. Of is dit woord van die week? Ek kan nie meer konsentreer nie!
    23 min

About Die Kallaman Show

From the publisher's feed

Die Kallaman show is ñ afrikaanse Potgooi wat Handel oor onderwerpe soos musiek, film, mense en sommer alle aspekte van die daaglikse lewe.