Die Kallaman Show

Onderhoud Nr 4 / Groet die Klankman / Vernon Jacques Gouws


Listen Later

Ons gesels met Vernon Gouws, wat op sy lewensreis ñ deurslaggewende rol in die vermaaklikheidsbedryf speel as ñ klankingenieur. Hy hy vertel oor sy hindernisse en uitdaging wat hy teegekom het asook die verskeie geleenthede wat op sy pad gekom het en wat hom gemotiveerd hou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Kallaman ShowBy Kallie Potas