
Sign up to save your podcasts
Or


Die Kallaman Show bereik uiteindelik die 10 Episode mylpaal en om dit te vuur het ek vir jou 'n 50+ min show aanmekaar gesit Propvol opwindede onderwerpe. Ons delf in op s fisiese sowel as verstandelike welstand, Kos vir die winter en afrikaanse Vermaak. Ek doen vir jou 'n resensie op MISSION IMPOSSIBLE Dead Reconing Part 1 en die Afrikaanse Woord van die dag is Gimnasium.
By Kallie PotasDie Kallaman Show bereik uiteindelik die 10 Episode mylpaal en om dit te vuur het ek vir jou 'n 50+ min show aanmekaar gesit Propvol opwindede onderwerpe. Ons delf in op s fisiese sowel as verstandelike welstand, Kos vir die winter en afrikaanse Vermaak. Ek doen vir jou 'n resensie op MISSION IMPOSSIBLE Dead Reconing Part 1 en die Afrikaanse Woord van die dag is Gimnasium.