Nuus

Ondersoek na manipulering van rand vorder te stadig


Listen Later

Die Forum for South Africa sê hy is diep ontsteld oor die stadige ondersoek na bewerings van manipulering van die wisselkoers tussen die rand en die Amerikaanse dollar deur verskeie groot plaaslike en internasionale banke. Die FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê handelaars het saamgespan om pryse vas te stel, tenders te koördineer en die waarde van die Suid-Afrikaanse rand te verdraai; dade wat die integriteit van die land se finansiële stelsel direk ondermyn en die lewensbestaan van gewone Suid-Afrikaners benadeel het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings