Kosmos 94.1 Landbou

Ondersteuning vir suiker versuur


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietprodusentevereniging het sy Home Sweet Home-veldtog van stapel gestuur. Dit moedig Suid-Afrikaners aan om plaaslike suikerprodukte te koop en daardeur die een-miljoen werksgeleenthede in die bedryf te ondersteun. Die veldtog is daarop gemik om mense bewus te maak van die ernstige bedreigings wat die plaaslike suikerbedryf die hoof moet bied. Die vereniging wil 'n aanvanklike aanvraag van 150 000 ton suiker binne die eerste twee jaar herstel. Die NMI Groep van Maatskappye verpak ook suiker onder sy Sugar King handelsmerk en die Hoof Uitvoerende Beampte van die groep, Ian Collard gesels vanoggend oor die uitdagings, beide in die buurland en plaaslik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1