Nuus

Onderwys, gesondheid kry aandag - Ngurare


Listen Later

Eerste minister Elijah Ngurare het gehalte-onderwys en uitgebreide gesondheidsorg aan al 121 kiesafdelings van die land belowe. Die eerste minister het vanuit die Oshihepo-nedersetting in Omundaungilo, Ohangwena-streek, gesê dat geen gemeenskap agtergelaat sal word nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings