Nuus

Onderwys, opleiding 'moet in lyn kom met markvraag'


Listen Later

Die onderwysministerie word aangespoor om 'n holistiese blik op die land se huidige vaardigheids- en arbeidsbehoeftes te neem. Mede-ekonomiedosent by Unam, professor Denis Yuni, sê 'n omvattende assessering sal help om Namibië se groeiende vaardigheidsgaping te oorbrug en te verseker dat onderwys en opleiding beter in lyn is met werklike markvraag. Hy het gepraat tydens 'n openbare bespreking wat deur die Ekonomievereniging van Namibië georganiseer is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings