Nuus

Onderwysontwikkelingsfonds onder loep in NV


Listen Later

Die stand van die Onderwysontwikkelingsfonds het in die parlement ter sprake gekom. PDM-parlementslid Winnie Moongo het skerp kritiek gelewer en bevraagteken waarom die fonds weereens 'n ongunstige ouditmening ontvang het. Sy het die onderwysministerie daarvan beskuldig dat basiese finansiële standaarde nie geïmplementeer word nie. Moongo het gewaarsku dat die fonds se krimpende reserwes en gebrek aan verantwoordbaarheid neerkom op verraad teenoor Namibiese leerders. Sy eis antwoorde en 'n herstelplan van die lynminister.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings