Nuus

Ongebruikte grond by Dordabis bekommer aktivis


Listen Later

Shaun Gariseb, die bekende gemeenskapsaktivis, het dit op homself geneem om 'n grondoudit landswyd te doen. Gariseb is tans in Dordabis en fokus daarop om met gemeenskapslede te praat en om grond te assesseer wat nie in gebruik is nie, sowel as grond van die Khomanin voorvaders. Kosmos 94.1 Nuus het met Gariseb gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings