
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is baie dinge in die lewe wat na ons kant toe kom, maar in die proses moet ons ons hart beskerm. Die vyand wil ons hart aanval en vernietig. Dalk sit jy vandag met 'n gebroke hart, maar as jy Jesus in jou lewe toelaat, sal Hy jou hart genees en nuut maak.
By Kompas GemeenteDaar is baie dinge in die lewe wat na ons kant toe kom, maar in die proses moet ons ons hart beskerm. Die vyand wil ons hart aanval en vernietig. Dalk sit jy vandag met 'n gebroke hart, maar as jy Jesus in jou lewe toelaat, sal Hy jou hart genees en nuut maak.