
Sign up to save your podcasts
Or


Met ons nuwe reeks Ongetemde, gesels ons oor wie God werklik is en hoe dit lyk wanneer ons in 'n hegte verhouding met Hom leef. Wat die ware betekenis van om Geesvervuld te leef is en Hom lief te hê met ons hele hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en gesels oor Jesus as die Leeu en die Lam. Soms skep ons in ons gedagtes 'n idee van God en maak ons Jesus uit om hierdie sagte God te wees. Iemand wie ons soms kan bestuur en ons vergeet hoe almagtig Hy werklik is, dat Hy die Leeu van Juda is en dat Hy die dood oorwin het. Dit is belangrik om hierdie perspektief te onderhou wanneer ons in ‘n verhouding met Hom leef.
By Kompas GemeenteMet ons nuwe reeks Ongetemde, gesels ons oor wie God werklik is en hoe dit lyk wanneer ons in 'n hegte verhouding met Hom leef. Wat die ware betekenis van om Geesvervuld te leef is en Hom lief te hê met ons hele hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en gesels oor Jesus as die Leeu en die Lam. Soms skep ons in ons gedagtes 'n idee van God en maak ons Jesus uit om hierdie sagte God te wees. Iemand wie ons soms kan bestuur en ons vergeet hoe almagtig Hy werklik is, dat Hy die Leeu van Juda is en dat Hy die dood oorwin het. Dit is belangrik om hierdie perspektief te onderhou wanneer ons in ‘n verhouding met Hom leef.