
Sign up to save your podcasts
Or


Darius Prinsloo, van Ritmia Gemeente, het die reeks vir ons afgesluit en gesels oor God se ongetemde liefde. Die storie van Hosea wat met die prostituut trou is so ‘n goeie illustrasie van hoe God se ongetemde liefde vir ons lyk. Omdat God se liefde vir ons so ongetem en groot is, kan ons dan ook ander liefhê.
By Kompas GemeenteDarius Prinsloo, van Ritmia Gemeente, het die reeks vir ons afgesluit en gesels oor God se ongetemde liefde. Die storie van Hosea wat met die prostituut trou is so ‘n goeie illustrasie van hoe God se ongetemde liefde vir ons lyk. Omdat God se liefde vir ons so ongetem en groot is, kan ons dan ook ander liefhê.