Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 18 Januarie 2026


Listen Later

Johan van Lill praat met onderwyskundige Celeste Labuschagne oor hoe onderwysers die nuwe jaar met Kunsmatige Intelligensie reg kan begin. In ’n tyd waar KI vinnig deel word van beplanning, assessering en administrasie, fokus die gesprek op praktiese vaardighede wat onderwysers onmiddellik kan gebruik. Van goeie promptvaardigheid tot assesseringsontwerp, data-ontleding en lesbeplanning, wys die gesprek hoe KI ’n ondersteuningsinstrument kan wees, wat tyd bespaar en leer verdiep.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ons en die OnderwysBy RSG