Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 4 Januarie 2026


Listen Later

Johan van Lill praat met Juane van der Merwe-Mocke, adjunk-uitvoerende hoof van FEDSAS, en Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, oor wat die 2026-onderwysjaar vir skole en onderwysers inhou. Ons kyk vorentoe na geleenthede, moontlike knelpunte, en verskuiwings wat reeds sigbaar raak. Die fokus val op hoe skole doelbewus kan aanpas, prioriteite heroorweeg en met groter sekerheid die nuwe jaar kan aanpak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ons en die OnderwysBy RSG