Kosmos 94.1 Landbou

Ons gesels presisie-boerdery


Listen Later

En soos Theo vroeër gesê het, hy sou presisie-boerdery toepas... Presisie-boerdery word beskryf as die bestuurskonsep van die toekoms en kan volgens kenners baie goeie resultate vir boere lewer. Bennie van Zyl van TLU-SA sluit vanoggend by ons aan en lig ons in oor die opwindende konsep.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1