
Sign up to save your podcasts
Or


Welkom by die derde dag van ons week van gebed. Vandag gesels ons oor ons eenheid in Christus, en sy opdrag dat ons mekaar moet liefhê. Wat is die verskillende maniere waarmee ons mekaar kan liefhê? Wat maak ons wanneer dit moeilik is om mekaar lief te hê?
Ontvang 'n bykomende gebedsdokument op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of kontak vir my by [email protected]
By PodPredikerWelkom by die derde dag van ons week van gebed. Vandag gesels ons oor ons eenheid in Christus, en sy opdrag dat ons mekaar moet liefhê. Wat is die verskillende maniere waarmee ons mekaar kan liefhê? Wat maak ons wanneer dit moeilik is om mekaar lief te hê?
Ontvang 'n bykomende gebedsdokument op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of kontak vir my by [email protected]