At Lunch

Ons is mense nie klippe nie, Normaliseer emosies.


Listen Later

Pulane Nel Sekepe gesels met haar ma, Marlene Flett op At Lunch vir #PinkTober. Marlene is nie net 'n ma nie, maar ook 'n sielkundige wat insig bied oor die emosionele impak van 'n kankerdiagnose. Hulle bespreek dat daar geen "regte" of "verkeerde" reaksies is nie – dit is heeltemal normaal om mens te wees in hierdie moeilike tyd.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM