RSG Kuns

Ons wag vir Godot by Vrystaat Kunstefees


Listen Later

Samuel Beckett se bekende Waiting for Godot is in Afrikaans vertaal, en is te sien by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Walter Strydom, die vervaardiger, en Chris Vorster, die akteur, vertel wat gehore kan verwag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG