Nuus

Onsekerheid jaag beleggers weg


Listen Later

Namibië het hoog op die Beleidspersepsie-indeks van die Fraser-instituut geposisioneer, wat 'n sterk beleggingsomgewing aandui, maar die konsep-mineraalwetsontwerp is nog nie gefinaliseer nie, en die onlangse aankondiging oor 51 persent plaaslike eienaarskap het nuwe kommer laat ontstaan. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus-ekonoom Robert McGregor gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings