GROOTfm 90.5

#OntbytMetDoepieEnNina - Selfdoodbewusmaking Maand


Listen Later

September is wereld selfdood-bewustheidsmaand, gister was selfdood bewustheidsdag, en dit is so ‘n belangrike onderwerp dat ons net daaroor MOES gesels. By ons in die ateljee was n selfdoodvegter en stigter van die NGO Reboot Your Resilience Johan Laten.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5