Kosmos 94.1 Landbou

Onteiening: SA publiek het tot 10 Februarie


Listen Later

Suid-Afrikaners kan steeds kommentaar lewer oor die buurland se Wetsontwerp oor Onteiening sonder Vergoeding voordat die proses op die 10de Februarie afgesluit word. Daar is aanpassings wat verskeie kenners bekommerd maak, insluitend dat die regering nie vir grond hoef te betaal nie. Ons gesels vanoggend met die Algemene Bestuurder van TLU-SA in die buurland Bennie van Zyl oor die proses en wat die langtermyn impak sal wees...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1