Nuus

Onthou om selfdeernis toe te pas die feestyd


Listen Later

Terwyl almal voorberei vir die feestyd, vier nie almal op dieselfde manier nie. Old Mutual Namibia se senior openbare betrekkinge beampte, Hileni Amadhila, sê vir baie mense is hierdie jaar 'n feestelike eerste, die eerste vakansie na 'n groot lewensverandering, wat gemengde emosies, finansiële druk en die behoefte aan selfdeernis meebring.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings