Nuus

Ontleder sê skedulering is parlement se probleem


Listen Later

Reaksie word ontvang op die swak werk van die nuwe parlement, wat in agt maande net die begroting deurgevoer het, en niks anders nie. Dit was swakste vertoning sedert onafhanklikheid, van waar prestasie aanhoudend gedaal het. Die president het in Maart 11 wetsontwerpe belowe en blameer die opposisie vir vertragings. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings