Nuus

Ontslag en ondersoek van korrupste immigrasiebeampts verwelkom


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse regering het die ontslag van meer as 50 immigrasiebeamptes verwelkom wat betrokke was by korrupsie by grensposte regoor Suid-Afrika. 'n Verdere 38 beamptes word tans ondersoek. Die betrokke grensposte sluit in Beitbrug, Lebombo, Oshoek en Maserubrug, asook die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die waarnemende woordvoerder van die regering, William Baloyi, sê die ontslag is deel van bykomende stappe om bedrog en korrupsie by die land se grensposte uit te roei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings