Nuus

Ontwikkelingstrust probeer joernalis omkoop


Listen Later

’n Ondersoek het onthul dat die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, en die instelling se woordvoerder, Phasha Makgolane, 'n joernalis van Daily Maverick, Pieter-Louis Myburgh, 60 000 Suid-Afrikaanse rand se omkoopgeld aangebied het om ʼn ondersoek te laat vaar. Die ondersoek gaan oor Malaka se eiendomstransaksies en haar vermeende bande met ʼn kontrakteur van die trust. Myburgh sê hy het Malaka en Makgolane Sondag by ʼn restaurant in Stellenbosch ontmoet waar hulle hom wou omkoop:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings