Hierdie is 'n podcast waar ons die heilige oomblikke van die alledaagse ontdek - waar God op gewone plekke, ongewone dinge doen. Elke week gesels DJ Muller met Braam Hanekom oor persoonlike…
belewenisse, waar hy getuie was van hoe die hemel op aarde deurgebreek het.