Nuus

Ook vroue 'teister ander vroue aanlyn'


Listen Later

Dit is die eerste dag van 16 Dae van Aktivisme en aanlynteistering en mishandeling is die fokus. Die Kantoor van die Eerste Minister het ook 'n bewusmaking veldtog geloods. Dit fokus op aanlyn teistering van vrouens en meisies. Gladys Pickering die uitvoerende direkteur in die kantoor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings