#HoeNou?!

Oor die woorde "herfs" en "lente"


Listen Later

Al ooit gewonder waar kom die name “herfs” en “lente” vandaan? Dink jy dit het dieselfde herkoms as “autumn” en “spring”? Kom vind uit wat seisoenname met die kerk en wyn te make het, en raak saam met Gerhard en Su-an nostalgies oor die belangrike rol van seisoensveranderinge. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media