Boodskappe uit die Woord

Oorgee Aan God Se Ontferming


Listen Later

Die impak van deernis, van ontferming, van innige omgee en versorging verstaan jy eers mooi, wanneer jy self deur God se ontferming gegryp word.
En... hét ons nie veral in 2021, NOU – hierdie omgee ontferming nodig nie?
Leer saam as Hugo Weich meer hieroor deel vanuit Romeine 12.
“Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak.”
ROMEINE 12:1 NLV
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente