
Sign up to save your podcasts
Or


Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Oorlewende of Oorwinnaar. Ons kan besluit om oorlewendes te wees of ons kan besluit om oorwinnaars te wees. Kom luister saam met ons hoe om oorwinnaars in Jesus te wees. God soek ons gehoorsaamheid, God gaan eendag oes waar Hy nie gesaai het nie. Laat die saad in goeie grond val. Ons het almal talente ontvang. Wat doen ons met ons talente? Hoe kan ons ons talente gebruik tot eer van God. Soos God vir Dawid gehelp het, help God ons vandag om oorwinnaars te wees.
By Volle Evangelie Kerk SpanVolle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Oorlewende of Oorwinnaar. Ons kan besluit om oorlewendes te wees of ons kan besluit om oorwinnaars te wees. Kom luister saam met ons hoe om oorwinnaars in Jesus te wees. God soek ons gehoorsaamheid, God gaan eendag oes waar Hy nie gesaai het nie. Laat die saad in goeie grond val. Ons het almal talente ontvang. Wat doen ons met ons talente? Hoe kan ons ons talente gebruik tot eer van God. Soos God vir Dawid gehelp het, help God ons vandag om oorwinnaars te wees.