Nuus

Oorlewende Siamese baba na Pretoria gevlieg


Listen Later

Limpopo se departement van gesondheid het bevestig die oorlewende baba van die onlangs-geskeide Siamese tweeling is van die Mankweng-hospitaal na die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria gevlieg vir spesialissorg. Premier Phophi Ramathuba se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê die besluit volg ná raadpleging tussen Ramathuba en die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi. Hy sê dit maak voorsiening vir 'n nuwe mediese span om voort te gaan met die behandeling:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings