Spitstyd

Oos-Europa se kersmarkte


Listen Later

Die kersmarkte van Oos-Europa is immergewild, en is ‘n hoogtepunt op enige vakansiekalender. Sanger, TV-aanbieder en wêreldreisiger Gerrie Pretorius het laat verlede jaar sommer drie bygewoon – Budapest, Praag en Wene. Hy vertel ons van sy ervarings. Hy deel ook ‘n hartseerstorie van die bronsskoene langs die oewer van die Donau in Budapest, en hoe Bud Spencer en Terence Hill die destydse Sowjetunie se sensuur vrygespring het. Gerrie gee ook ‘n voorskou van alles wat hy beplan vir 2025.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG