Volgens kenners verloor die Oos-Kaap provinsie in die buurland byna R700 000 per dag as gevolg van veediefstal. Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse Veediefstalvoorkomingsforum is ons gas: