Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In Weg! en Weg Ry en Sleep-tydskrif se podcast gesels François Haasbroek met mede joernaliste en ander interessante gaste en kenners oor alles wat gaan oor reis. Ons gesels oor bestemmings, toerusting... more
FAQs about Op reis met Weg!:How many episodes does Op reis met Weg! have?The podcast currently has 7 episodes available.
April 05, 2019Ep. 7 Landsreis! - met Neels van Jaarsveld en Toast CoetzerOns gesels met akteur Neels van Jaarsveld en joernalis Toast Coetzer oor hoe en hoekom mens 'n landsreis van Suid-Afrika moet aanpak....more53minPlay
January 22, 2019Ep. 6 Weg Agterpaaie Vrystaat - met Sophia van Taak en Toast CoetzerOns praat met reisjoernaliste en aanbieders van die Weg Agterpaaie-televisieprogram Toast Coetzer en Sophia van Taak. Hulle het vir die nuwe reeks gaan kuier in die Vrystaat....more1h 14minPlay
October 03, 2018Ep.5 Zimbabwe - met Evan Naudé en Toast CoetzerOns praat met vryskutjoernalis en gereelde medewerker vir Weg en WegRy en Sleep, Evan Naudé, asook Weg se reisredakteur, Toast Coetzer oor toer in Zimbabwe....more1h 9minPlay
August 02, 2018Ep.4 Gereelde vrae langs die pad - met Pierre Steyn, Schalk Jonker en Toast Coetzer.Ons praat met die redakteurs van Weg! en WegRy en Sleep, Pierre Steyn en Schalk Jonker, en met Weg! se artikelredakteur, Toast Coetzer oor vrae wat ons gereeld deur lesers gevra word terwyl ons toer vir 'n storie....more1hPlay
August 02, 2018Ep.3 Waar Weg! vandaan kom - met Bun Booyens, Pierre Steyn en Toast Coetzer.Ons praat met die eerste redakteur van die tydskrif, Bun Booyens, die huidige redakteur, Pierre Steyn, en artikel redakteur Toast Coetzer. Ons gesels oorhoe die tydskrif begin het, wat sedertdien verander het en wat nog dieselfde gebly het....more1h 22minPlay
August 02, 2018Ep.2 Botswana in 'n neutedop (Deel 2) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden.Hierdie is deel twee in 'n gesprek met Gerrie van Eeden en Toast Coetzer oor Botswana. Luister eers die eerste episode voor jy hierdie een aanpak. In hierdie episode praat ons onder meer oor hoe om waterkruisings te takel in Moremi, sand te ry in Savutu, en watter belangrike toerusting jy nie by die huis moet los nie....more59minPlay
August 02, 2018Ep.1 Botswana in 'n neutedop (Deel 1) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden.Weg-joernaliste François Haasbroek en Toast Coetzer praat met 4x4-kenner Gerrie van Eeden oor Botswana. Ons gesels oor hoe om die grense aan te pak, watter voertuig jy moet saamneem, hoe die paaie lyk, hoe om oor panne te ry sonder om vas te sit en oor nog dinge wat jou gaan help op jou toer deur Botswana. Hierdie is deel een van die gesprek, in episode 2 praat ons verder....more1h 6minPlay
FAQs about Op reis met Weg!:How many episodes does Op reis met Weg! have?The podcast currently has 7 episodes available.