SA Gemeente Londen Preke - audio

Op Soek Na Ware Noord (1)


Listen Later

Dawie begin vandag met ons eerste preekreeks vir die jaar - Op Soek Na Ware Noord Deur Die Woord. In 'n wereld waar morele standaarde so verwronge geword het en ons al hoe meer sukkel om God se standaarde te handhaaf, kan ons nie anders as om terug te keer na die Bybel om ons op koers te hou nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn