SA Gemeente Londen Preke - audio

Op Soek Na Ware Noord (3)


Listen Later

Hierdie week het Dawie uit Esegiel vir ons geillustreer dat hoe meer jy omgaan met die Woord hoe soeter word dit soos heuning in jou mond, maar hoe meer bitter word dit in jou maag - hoe duideliker die waarheid word, hoe duideliker word die gebrokenheid van die wereld om jou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn