SA Gemeente Londen Preke - audio

Op Soek Na Ware Noord (5)


Listen Later

Ons laaste preek in die reeks Op Soek Na Ware Noord Deur Die Woord. Dawie som vir ons op wat ons die afgelope 5 weke geleer het en verduidelik ook dat Jesus die Woord van God is. Net soos mens nie iemand se gedagtes kan verstaan indien hy dit nie verwoord nie, net so kan mens nie vir God ken as Hy homself nie verwoord nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn