Nuus

Opknapping van Havana Fourway wyd verwelkom


Listen Later

Die Stad Windhoek se beplande verskuiwing van 43 huishoudings en 'n kerk vanaf die hoek van die Matshitshi- en Eneas Peter Nanyemba-kruising, algemeen bekend as Havana Fourway, na gedienste erwe in Havana uitbreidings 8 en 11, word as 'n positiewe ontwikkeling beskou. Hierdie stap, wat vir Oktober geskeduleer is, baan die weg vir 'n nuwe oop mark en taxistaanplek by Havana Fourway. Dit beloof beter handelsvoorwaardes vir meer as 400 verkopers en verbeterde lewenstandaarde vir verhuisde gesinne, insluitend toegang tot water, elektrisiteit en sanitasie. Die aktivis Shaun Gariseb het sy opgewondenheid gedeel tydens 'n gesprek met Kosmos 94.1 Nuus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings