Nuus

Opname oor finansiële insluiting is voltooi


Listen Later

Die Namibië Statistieke-agentskap het die data-insameling van die 2025 Finansiële Insluitingsopname, wat op 6 Oktober begin het, afgesluit. Die opname was daarop gemik om data te kry oor hoe individue en huishoudings finansiële dienste verkry en gebruik. Dit is in 1 960 huishoudings in al 14 streke uitgevoer, ondersteun deur 198 veldpersoneel wat vir die proses gewerf is. Die agentskap se woordvoerder, Mirjam Shihepo, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings