SA Gemeente Londen Preke - audio

Opregtheid is al wat tel


Listen Later

Almal van ons het op een of ander stadium in ons lewens voorgegee om iemand te wees wie ons nie is nie. Of voorgegee dat alles OK is is maar eintlik woed daar 'n storm binne ons. Rian verduidelik aan die hand van Handelinge 4 wat God se siening is hieroor...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn